Die oorspronklike Bul en BOK klerasie!

PLAASBUL

Jy is verantwoordelik vir die voortbestaan van ons boere kudde. Doen dit vir jou taal, jou kultuur en jou land. Doen dit ... met lood ja!



PLAASBOK

Jy is die moeder hart en siel wat ons kudde bymekaar hou. Jy voed, vertroos en lei deur moeilike tye. Jy is ons ... warm boere liefde.